Hierdie uitnemende brandewyn vind sy ontstaan in die vriendskap tussen Bok en Delarey, 'n direkte erfgenaam van dié Generaal.
De la Rey se laaste woorde, nadat 'n opslagkoeël hom tref, was: "Dis Raak". Hart van 'n boer, vreesloos, vredemaker, Godsman, familieman - die bloudruk manwatkan.
Beleef so 'n raakvat oomblik en word ook 'n bewaarder van dié ryke erfenis. Knik daarom jou hoed op kameraderie, karakter en vriendskap. Om 'n wêreldklas brandewyn te geniet saam met vriende is lekker, maar om een te vat in die geselskap van 'n legende, is 'n voorreg!
Lig nou jou glas saam met die Generaal en se: "Dis Raak!"
KOOP NOU